
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 4 - Jul 9
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Daisy se DroomvakansieDaisy se Droomvakansie is n verbeeldingryke avontuur vol verrassings. Wanneer die Sonneberg hondegesin op n bosveldvakansie gaan, dink hulle dit gaan soos enige n normale vakansie wees. Maar vir Daisy, met haar liefde vir avontuur en haar poppe, wag daar iets besonders Met slim dialoog, lieflike illustrasies en n storie wat kinders aanmoedig om moed te h, in hul ouers te vertrou en hul verbeelding te volg, is Daisy se Droomvakansie n onvergeetlike
“Daisy se Droomvakansie” is ’n verbeeldingryke avontuur vol verrassings. Wanneer die Sonneberg-hondegesin op ’n bosveldvakansie gaan, dink hulle dit gaan soos enige ’n normale vakansie wees. Maar vir Daisy, met haar liefde vir avontuur en haar poppe, wag daar iets besonders…
Met slim dialoog, lieflike illustrasies en ’n storie wat kinders aanmoedig om moed te hê, in hul ouers te vertrou en hul verbeelding te volg, is “Daisy se Droomvakansie” ’n onvergeetlike leeservaring vir jong avonturiers.
’n Pragtige toevoeging tot enige kind se boekrak – veral vir dié wat glo dat drome kan waar word… en dat kabouters regtig bestaan.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy