
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 5 - Jul 10
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Louis Llama Storie en Knuffeldiertjie StelLouis Llama is mal oor stories, maar wil niks hoor van kabouters nie. Nee, hy soek dapper helde en groot avontuur. Wanneer hy een nag wakker skrik van n vreemde geluid, ontmoet hy n kabouter met die naam Knoffel wat hom op n merkwaardige reis na Wonderwoud neem. Hier moet Louis braaf wees en help om die Koning se pasgebore prinsie te red. Met n swaard in die hand, leer Louis dat ware dapperheid in elkeen van ons skuil al was dit alles net n droom of
Louis Llama is mal oor stories, maar wil niks hoor van kabouters nie. Nee, hy soek dapper helde en groot avontuur. Wanneer hy een nag wakker skrik van ’n vreemde geluid, ontmoet hy ’n kabouter met die naam Knoffel wat hom op ’n merkwaardige reis na Wonderwoud neem. Hier moet Louis braaf wees en help om die Koning se pasgebore prinsie te red. Met ’n swaard in die hand, leer Louis dat ware dapperheid in elkeen van ons skuil – al was dit alles net ’n droom... of dalk nie?
Hierdie betowerende storie van waagmoed en avontuur sal kinders inspireer om in hul eie drome te glo, en wys dat stories oor kabouters vir almal is, nie net vir meisiekinders nie!
Hierdie stel sluit die pragtig geïllustreerde boek én ’n sagte, oulike Louis-knuffeldiertjie in. Kinders kan die storie lees én dan hul eie avonture saam met Louis uitbeeld – of dit nou tyd is vir speel, slaap of net ’n drukkie. Louis is gemaak van sagte, hoëgehalte materiaal en is perfek vir klein handjies.
🎁 ’n Ideale geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige kind wat op soek is na ’n storie én ’n vriend vir die pad.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy